Lulu. Self-Publishing. Free.  Community | Publish | Buy |
Shop for: 
View Cart  View Cart | Log In | Help 

Message this storefront owner

 

Nicolaas van der Wath

The books listed here are the following: The Cold Invasion is a warning to the West that the current trend of political thinking regarding immigration will at the end destroy Western Civilization, if the trend were allowed to continue in the long run. The Email Joke book is a collection of jokes that I received via email, the other books are in Afrikaans, spoken by the whites in South Africa. Melkwegryke is science fiction about the kidnapping of a princess. Voorspeltegnieke is about forecasting techniques that can be used in share trading, which I did for my Master degree in Econometrics.

Email: Log in to view email
Telephone: +27828540204
Address: 1430 Lawsonlaan
  Waverley
  Pretoria, 0186
  South Africa

The Cold Invasion
The Cold Invasion is the process whereby the West is slowly but surely being invaded by millions of immigrants from its former colonies, and this invasion can be seen as a cold one because of its non-violent nature, the way in which the West welcomes it and is not fully aware of the practical nature and consequences this invasion will have in the long run.
Print: $17.70
Download: $11.07

 
Email Joke Book
This is a collection of jokes and witticisms which friends and family send to each other over email on regular basis. It is to give those that have not yet joined the internet revolution an entertaining look into the world of people to whom email became a new culture and way of socialising and communicating. It is also for the general amusement of everyone that likes a little bit of humor now and then. Part 1 containes jokes and part 2 contains some witticisms. The emails contained in this collection was received between April 2003 to December 2004.
Print: $8.32
Download: FREE

 
Die Koue Inval
Die Koue Inval verwys na die proses waar die Weste stadig maar seker ingeval word deur miljoene immigrante vanuit haar voormalige kolonies. Hierdie inval kan gesien word as koud weens die nie-geweldadige aard daarvan, die manier waarop die Weste dit verwelkom en nie bewus is van die praktiese gevolge wat die inval op die lang termyn inhou nie. Hierdie boek dien as waarskuwing aan die Weste dat dit tans ingeval word deur miljoene nie-blanke immigrante en dat die Weste dit ironies genoeg verwelkom. Die Weste is in effek op ‘n pad van self vernietiging, ‘n pad van selfmoord as gevolg van ‘n skuldkompleks en “depressie”. Hierdie emosies is ‘n sielkundige siekte wat onstaan het as oorreaksie op die ideologieë wat dateer van die Tweede Wêreld Oorlog. Die boek poog om die Weste bewus te maak van hierdie sosiale dilemma om sodoende die Weste se genietese poel, kultuur, beskawing en waardes te bewaar vir komende geslagte
Print: $6.67
Download: FREE

 
Melkwegryke
Dit is die jaar 3009. Daar is reeds begin om van die Melkweg se planete met lewe te koloniseer. Hoofsaaklik deur drie groot nasies: die Britte, die Duitsers en die Russe. Al drie die nasies staan weer onder monargiese regerings. Meestal konstitusionele monargieë. Oor die Britte heers koning George die sestiende, oor die Duitsers is dit keiser Wilhelm twaalf en oor die Russe is dit tsaar Nicolaas nege. Natuurlik is nog baie ander nasies wat hulle plekkie in die Melkweg het, sommige onder demokrasie, ander onder diktators, keisers, konings en die Pous se teokrasie. Elke nasie het sy sektor van die Melkweg waarin hy onbewoonde planete koloniseer. Gelukkig was daar tot vandag toe geen ander intelektuele wesens in die sterrestelsel gevind nie. Ander sterrestelsels is al verken, maar selfs deur 'n wurmtonnel neem dit weke om daar te kom.
Print: $9.68
Download: FREE

 
Voorspeltegnieke vir die aandelemark
Is markte effektief? Met ander woorde, is aandeelpryse werklik net ‘n onvoorspelbare willekeurige loop, of is daar somtyds patrone wat herhaal of ander meer verklarende verskynsels in die daaglikse wisseling van aandeelpryse? Hierdie vraag is verwant aan die Effektiewe Mark Hipotese wat stel dat dit nie moontlik is om die opbrengs op ‘n bate te voorspel nie en alle relevante mark informasie is alreeds opgeneem in die huidige markprys (Shadbolt, J. Et al, p7). Indien daar wel winsgeleenthede is, kan pryse dan met ‘n redelike sekerheid voorspel word en watter tegniek sal hiervoor die beste wees? Is ekonometriese tegnieke van aanwins in die wetenskap, en kan dit miskien ‘n goeie integrasie bewerkstellig tussen die fundamentele- en die tegniese ontleding skole? Daar is dus ‘n behoefte om verskillende voorspel tegnieke met mekaar te vergelyk in hul vermoë om aandeelpryse te voorspel en dan die beste tegniek te identifiseer, hetsy dit ‘n ekonometriese tegniek is of nie.
Print: $6.83
Download: FREE

 
Lulu is an advocate for global consumer privacy rights, protection and security.
Member Agreement   |   Privacy Pledge